Hanteringsgeriewe vorm ’n noodsaaklike deel van enige veeboerdery. Werksgenot is wat jy uit veeboerdery put as jou hanteringsgeriewe reg ontwerp is. Vision Cattlequip doen die ontwerp en oprigting van volledige veehanteringsgeriewe, wat vir die boer optimale en funksionele hanterings gerief veskaf deur die maksimum diere met die minimum stres en arbeid te kan hanteer. Elke kraal word ontwerp om die beste waarde te verskaf en om in elke boer se unieke behoeftes te voorsien.